• NG Kerk in Suid-Afrika Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.
  • Afrikaanse Kerk in Nederland Wykgemeente van Brakpan-Suid-gemeente in Suid-Afrika. Eredienstye, huisgroepe, jeug, lidmaatskap, padkaart en kontakbesonderhede.
  • Biblaridion Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
  • Brackenfell-Proteahoogte-gemeente Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
  • Die Kerkbode Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
  • Doornpoort-gemeente Gemeente geleë in Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor leraars, gemeenteaksies, preekargief en foto's.
  • Doxa Deo-gemeente Stadsgemeente geleë in Pretoria, met primêre fokus op studente en kampusse.
  • Driehoek-gemeente Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
  • Groblersdal-gemeente Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
  • Helderberg-gemeente Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn.
  • Heuwelkruin-gemeente Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy.
  • Horison-Noord-gemeente Geleë in Gauteng. Algemene inleiding, leraars, lidmaatversorging, maandprogram, uitreikaksies, en nuusbriefie.
  • Leesrooster Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
  • Lig Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
  • Lyttelton-Oos-gemeente Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in.
  • Magalieskruin-gemeente Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
  • Neos-gemeente Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede.
  • Noordkus-gemeente Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede.
  • Pierre van Ryneveld-gemeente Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek.
  • Preekargief 'n Vyftal preke deur ds Adriaan Swart.
  • Pretoria-Garsfontein-gemeente Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief.
  • Riebeeckstad-Erfdeel-gemeente Jaar-, maand- en weekprogramme, eredienstye, preekopsommings, nuus, inligting oor jeugaksies en die omgeegroepe, en 'n bladsy oor die bedieninge. Foto's van die leraars.
  • SA Gemeente (Verenigde Koninkryk) Afrikaans-sprekende kerk gemeente te Londen, met verspreide VK dienspunte. Sluit in besonderhede oor dienstye, sending, bedieninge en kalenders per streek.
  • Sasolburg-Wes-gemeente Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
  • Sinode van Oos-Transvaal Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
  • Somerstrand-gemeente Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
  • Townsview-gemeente Afkondigings, gebedslys, inligting oor die leraars en algemene inligting.
  • Universiteitsoord-gemeente Geleë in Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor byeenkomste, leraars, aksies, musiek-CD's en preke.
  • Verwoerdburg-gemeente 'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting.
  • Westville-gemeente Enkelbladsy met kontakbesonderhede, eredienstye en skakels na Afrikaanse en kerkverwante werwe.
  • Wierdapark-gemeente Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe.
  • Wilgespruit-gemeente Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede.
  • Wolmaransstad-gemeente [JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede.
  • Wynberg-gemeente Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus.

Mali oglasi

Dragan 065/884-8890
Iskusni bravari rade hale, garaže, panelima leksanom, kao i kapije, ograde, natkrivanje terasa.

Green Smarthaus +381 65 477 5001
Najpovoljnije i najkvalitetnije montažne kuće u Srbiji, uvoz iz Austrije. Eksluzivni najprodavaniji modeli. Proverite sajt www.smarthaus.rs.

Nikolija +49 176 7884 4021
Minhen i okolina - tražim posao čuvanja deteta, ili dece. Imam jako dobro iskustvo, predana sam i pedantna. Za sve dodatne informacije, možete me kontaktirati. Molim, samo ozbiljne ponude.

Jasmina 060/184-9309
Potrebni preprodavci božićnih ježića od žita. Ručni rad, mali su, simpatični, cena je povoljna i postoji mogućnost pristojne zarade pred Novu godinu.

Edo +385 98 265 705
Selidbe i dostave u Evropsku uniju, i iz Evropske unije, vršim povoljno velikim kombijem.

SZR Limaks Beška +381 022 570 799
Proizvodnja i prodaja - kvarcne peći i kaloriferi. Kvarcne grejalice za brzo zagrevanje, sa i bez daske. www.limaks.co.rs

Inter CAFFE

40 korisnika prisutno: 3 registrovanih, 1 skrivenih i 36 senkica. Ulogovani: cesko, galeksic, niko650 (01:08)

Bolje te vidim kad sklopim oči - Milan Višnjić
Uto 16.12.2014 8:31, micha@Umetnost
Jedan od cudnijih snova
Pon 15.12.2014 15:58, jeka1983@Sanovnik forum
Iz moje svaštare
Pon 15.12.2014 12:48, micha@Umetnost
Sanjam stalno bivseg momka. Da li to ista znaci?
Sre 10.12.2014 7:59, danielarmd@Sanovnik forum
Muzicki kutak - pjesme za prijatelje
Sre 10.12.2014 0:11, apprivoiser@Umetnost
Poezija - najlepsi stihovi
Sub 06.12.2014 10:32, Wind@Umetnost
Filigranska kapija od stihova - Dejan Milenković
Sub 06.12.2014 1:28, tragalac@Umetnost
Recepti, jela od mesa - rostiljijada
Sub 06.12.2014 0:45, niko650@Životni stil

Virtuelne razglednice

za rodjendan, godišnjicu braka, srećnu slavu, ženidbu, udaju, položen vozački, prijem u radni odnos...